[KYK]: Lugsak bars, toe vlieg sy bas saam stoel

0
1043
Stoel
Skermgreep: YouTube

Wat noem ‘n mens dit wanneer jy op ‘n stoel sit wat jou agterstewe met ‘n knal met die vloer laat kennis maak?

Beslis nie seerky nie, volgens hierdie video wat deur ‘n groepie Krugersdorpse-vriende verlede maand op YouTube  deur Lourens Buitendacht opgelaai is nie.

In teendeel blyk dit om ‘n bietjie pret te wees terwyl die aksie op kamera vasgevang word. Een van die vriende word duidelik gehoor waar hy sê, “ou, jy lewe net eenkeer.”

Vir die domme — of is dit nou die menslike fopspeen met verwysing na die Engelse verwysing ‘dummy’ — op die stoel was dit beslis ‘n kreunende, maar vir sy vriende ‘n histerisie oomblik toe die stoel met hom daarop in die lug vlieg en in kleiner stukkies breek.

* DigitNews raai lesers aan om hierdie nie self tuis of elders te probeer nie.

Het jy al iets soortgelyks aangevang, laat weet vir ons in die kommentaargedeelte onder.

Comments

comments